Wir möchten uns bei Ihnen für den hervorragenden Service bedanken, den Sie uns geboten haben! Sie haben uns von Anfang bis Ende mit der größten Liebe und dem größten Lächeln unterstützt. Die Trauung war unglaublich schön und sehr passend zu unserer Hochzeit. Tausend Dank für all die Mühe, all die Hilfe und Unterstützung. Sie bieten einen 10 von 10 Service und wir empfehlen Sie definitiv jedem Paar, das kurz vor der Hochzeit steht, mit der größten Liebe.
Olaf and Ingeborg Rudell: Groom and Bride
Dr Jacques was ons amptenaar by ons tuistroue. Eenvoudig gestel hy was wonderlik! Hy het gehelp om ons deur die ietwat uitdagende taak te lei om ons geloftes te skryf en ons seremonie saam te stel. Hy het ons verskeie kere ontmoet en ons regtig leer ken en wat ons vir ons troue wou hê. Hy het toe die toon aangegee by die seremonie om perfek by ons begeertes te pas en het saam met ons, ons ouers en kinders en al ons gaste gereageer sodat almal ingesluit en deel van ons seremonie gevoel het. Ons het soveel wonderlike kommentaar van ons gaste oor hom gehad. Ons sal Jacques sterk aanbeveel. Dankie dat jy ons dag so baie spesiaal gemaak het! — Zanica & Danie
Zazz: Bride
Ons voel so bevoorreg om JAcques betrokke by ons troue te kon hê. Hy as wbaie professioneel, betroubaar, vriendelik, omgee en deernisvol. Sy kalm en vreedsaame gedagtes en mooi woorde het beslis ons huwelik geseen en ons dag sprokiesmooi begin...
Hanelie Lottering
Graag wil ons julle bedank vir die uitstekende diens wat jul aan ons gelewer het! Jul het ons bygestaan vanaf die begin tot en met die einde met die grootste liefde en die grootste glimlagte. Die trou seremonie was ongelooflik mooi en baie toepaslik tot ons troue. Duisend dankies vir al die moeite, al die hulp en bystand. Jul lewer ‘n 10uit10 diens en ons beveel jul defnitief met die grootste liefde aan vir enige paartjie wat op trou staan
Elize&Pieter
Thank you so much for the wonderful ceremony.! We were happy for you to be part of our beautiful day. Thank you for everything! You are one of the top officiants I have ever come across based on personality and delivery of the wedding ceremony. Thank you from us both!
David&Elizabeth-Ann
“Dankie” is so 'n klein woordjie, maar kan so 'n groot impak hê. Hoe Sê ons genoeg dankie vir wat hierdie 2mense vir ons gedoen? Ons dag (aand) was super spesiaal en ons harte loop oor van dankbaarheid ONS was nie "anders" nie, ons was "mens" Duisende dankies Dr Jacques & Jannah Nigrini
Jeff&Riaan